Two Namibian men (42 and 35) were arrested in China's northern industrial area with a live Pangolin in a police operation yesterday at 15:20.
Sustainable Development Rep
According to the Namibian police crime report, the value of the Pangolin is about N $ 50 000.
Police investigation continues.
The original version in Afrikaans below:
Twee vas met Ietermagô
Twee Namibiese mans (42 en 35) is tydens 'n polisieoperasie gister omstreeks 15:20 in China Town in die noordelike nywerheidsgebied van die hoofstad met 'n lewende ietermagô in hegtenis geneem.
Sustainable Development Rep
Volgens die Namibiese polisie se misdaadverslag is die waarde van die ietermagô sowat N$50 000.
Die polisieondersoek duur voort.
Source: https://www.republikein.com.na/nuus/twee-vas-oor-ietermag/