More than 170 smallstock have been attacked and killed near Grootberg in the Kunene by the same pack of lions that attacked and killed 86 sheep & goats last week. A total of 145 goats and 25 sheep were killed last night at Piksiepos, where the previous human-lion conflict incident
took place. Another eight sheep are missing and four donkeys are also believed
killed.
This follows after the Ministry of Environment and Tourism is underway with
arrangements that the herd will be moved from 10 to 15 lions.
The original version in Afrikaans below:
Leeus maai nóg skape en bokke af
Meer as 170 kleinvee is laas nag deur dieselfde trop leeus naby Grootberg in die Kunenestreek afgemaai wat verlede week 86 bokke en skape gevang het. Altesaam 145 bokke en 25 skape is laas nag doodgebyt is in 'n kraal by Piksiepos, net suid van Avantepos, waar die vorige mens-leeu-konflikvoorval plaasgevind het. Nóg agt skape word vermis en vier donkies is ook glo doodgebyt. Dit volg nadat die ministerie van die omgewing en toerisme onderweg is met reëlings dat die trop van 10 tot 15 leeus verskuif sal word.
Source: https://www.republikein.com.na/nuus/leeus-maai-ng-skape-en-bokke-af2017-11-15/