Buks Van Niekerk
New member
- Joined
- Jun 9, 2017
- Messages
- 2
- Reaction score
- 3
Hi Manne en Dames
gaan groot eer wees om met die mense van Africa Hunting te chat en tips te kan kry, nuwe ervaring vir my, en amper klaar nervous, en nog nie eers op n bokkie in die scope gehad nie, maar weet dit gaan n nuwe avontuur wees.
Groete
Buks
Translation

Hi Gents & Ladies
I would love to chat with the members of Africa Hunting and get tips, new experience for me, feeling nervous and did not even had a chance to get an antelope in the scope, but know that it would be a new adventure.
Greetings
Buks
Last edited by a moderator: