Hallo Almal,ek wil graag julle opinie hoor oor wat julle daink die beste jaggeweer kaliber sal wees vir ons bosveld toestande wat ook gebruik kan word vir ver skiet.Van n rooibok tot n Eland.
This site uses cookies to help personalise content, tailor your experience and to keep you logged in if you register.
By continuing to use this site, you are consenting to our use of cookies.