FYI. I just got this note from a taxidermist.
Limpopo Taxidermy
Tel: 082 667 8675
E-mail: limpopo.taxidermy@vodamail.co.za
1 Oktober 2012
Dear Client
I just want to bring the following under your attention:
A couple of weeks ago we had a visit from the green scorpions. With their visit several trophies were confiscated
because it was not handed in with the legal hunting documentation.
For me to run a taxidermy I have to comply with the regulations of nature conservation and veterinary regulations.
Nature conservation require that when I take a trophy in it must be accompanied by the legal hunting
documentation. Department of Veterinary require that trophies handed in must be accompanied by the
legal transport permit. Please make sure that you have all the necessary documentation before you leave the
farm.
In future I will unfortunately not accept any trophies without these documents accompanying the trophies. I
ask for your co-operation in this matter.
Geagte Klient
Hiermee wil ek net die volgende onder u aandag bring.
創 Paar weke terug het ons 創 besoek van die groenskerpioene gehad. Met hul besoek is verskeie trofee konfiskeer
omdat die jagdokumentasie nie saam met die trofee ingehandig is nie.
Vir my om 創 taksidermie te bedryf moet ek aan natuurbewaring en veeartseny se regulasies voldoen.
Natuurbewaring vereis dat wanneer ek 創 trofee ontvang moet die wettige jagdokumentasie dit vergesel.
Veeartseny vereis dat die wettige vervoerpermit die trofee vergesel. Maak dus seker dat julle al die regte dokumentasie
het voordat julle die jagplaas verlaat.
Ek sal in die toekoms ongelukkig geen trofee kan aanvaar sonder dat dit hierdie dokumentasie vergesel nie.
Ek vra asb. u samewerking in die verband.
Ek wil ook die volgende onder u aandag bring:
Ek sal nie by die taksidermie wees vanaf 12 Oktober nie , ek sal eers 24 Oktober terug wees op kantoor.
Indien daar iets dringend is kontak my asb. voor hierdie datum om 創 reeling te tref.
Please take note:
I will be out of office from 12 October and I will only be back on 24 October. For any urgent matter
please contact me before this date to make arrangements.
Vriendelike Groete/ Kind Regards
Lestie Cloete